On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Podcasts

NW-Jongboer-voorsitter reg om ontwikkeling te promoveer

───   SABRINA DEAN 09:45 Tue, 03 May 2016

NW-Jongboer-voorsitter reg om ontwikkeling te promoveer | News Article
Foto: NWK Groep

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met Gideon van Zyl, nuutverkose voorsitter van Agri Noordwes-Jongboervereniging.

Van Zyl, wat voorheen vise-voorsitter van die vereniging was, vertel hy is ‘n beesboer in murg en been en sien uit na die uitdagings wat voorlê.

Hy sê dit is vir hulle baie belangrik om ontwikkeling onder jongboere te bewerkstellig en moedig ander jongboere aan om betrokke te raak en sodoende groter leierpotensiaal te ontlok.

OFM-nuus

Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.