On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Podcasts

Nasionale skaapskeer-kampioenskap propvol opwinding

───   SABRINA DEAN 10:05 Tue, 03 May 2016

Nasionale skaapskeer-kampioenskap propvol opwinding | News Article
OFM-nuus

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, was Saterdag by Bloemskou waar sy met Hendrik Botha, president van die SA Skaapskeer-federasie, gesels het tydens die finale dag van die nasionale kampioenskap.

Botha vertel dat inskrywings vanjaar amper verdubbel het teenoor verlede jaar. Die kompetiesie was ook baie taai soos skeerders hul bes gedoen het met die hoop om ingesluit te word in die nasionale span wat volgende jaar in Nieu-Seeland aan die wêreld-kampioenskap gaan deelneem.

Botha sê die spoedskeer-kompetisie van Vrydagaand was ook ongelooflik opwindend. Die bestes het ‘n hele skaap binne ongeveer 40 sekondes geskeer.

OFM-nuus


Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.