On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Podcasts

RPO Noordwes wil boere met tegnologie bemagtig

───   SABRINA DEAN 06:00 Tue, 24 May 2016

RPO Noordwes wil boere met tegnologie bemagtig | News Article
Photo: Sabrina Dean/OFM News

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het onlangs met SP Fourie, voorsitter van Noordwes se Rooivleisprodusente-organisasie, gesels oor hul jaarkongres wat vandeesweek op 25 Mei in Lichtenberg plaasvind.


Die kongres se tema fokus op die toepassing van tegnologie in die veebedryf.

Die gesprek handel ook oor die konsep van presisieboerdery in die veebedryf, sowel as die impak van die droogte op produsente in die provinsie, asook die uitkringeffek daarvan op die ekonomie van Noordwes.

- Download the OFM app in the Apple or Android app store to read the latest news/sports stories.


Podcasts

RPO Noordwes wil boere met tegnologie bemagtig:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.