On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben
NEXT: 09:00 - 12:00 The Central SA Top 30 with Nolwethu
Listen Live Streams

Podcasts

Oranjerivier-besproeiingsboere bekommerd oor waterbeperkings

───   SABRINA DEAN 10:13 Tue, 14 Jun 2016

Oranjerivier-besproeiingsboere bekommerd oor waterbeperkings | News Article

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met Agri Noord-Kaap se Hoffie Joubert oor waterbeperkings wat glo ingestel gaan word op besproeiingsboere wat water uit die Oranje- en Vaalriviere gebruik.


Joubert is van mening watergebruik, veral deur onwettige waterverbruikers, moet eers geverifieer word voordat sulke beperkings ingestel kan word.

Hy sê beperkings sal veral ‘n slegte impak hê op boere wat kontantgewasse soos koring, gars en lusern moet besproei.

Hy spreek ook sy kommer uit oor moontlikhede van water wat na bewering deur Lesotho aan Botswana verskaf sal word.

Podcasts

Oranjerivier-besproeiingsboere bekommerd oor waterbeperkings:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.