On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Anny
Listen Live Streams

Podcasts

VS Wildsboer van die Jaar-kandidaat beskou homself as ambassadeur

───   CATHY DLODLO 07:34 Tue, 24 Jan 2017

VS Wildsboer van die Jaar-kandidaat beskou homself as ambassadeur | News Article

OFM-nuusjoernalis, Cathy Dlodlo, het met die Bloemfonteinse wildsboer, Randy Westraadt, gesels nadat hy onlangs genomineer is vir die Wildsboer van die Jaar-toekenning.



In hierdie uittreksel van die volledige onderhoud gesels hulle oor hoe hy voel om genomineer te word. Hulle gesels ook oor die impak van die droogte op wildsboere.


Podcasts

VS Wildsboer van die Jaar-kandidaat beskou homself as ambassadeur:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.