On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Podcasts

Reitz-merinoboer dankbaar vir pragtige jaar

───   SABRINA DEAN 08:53 Mon, 20 Feb 2017

Reitz-merinoboer dankbaar vir pragtige jaar | News Article

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, was verlede week by die VKB Bieliemieliefees op Reitz waar sy met ‘n plaaslike boer, Oom Willie Roux, gesels het.


Oom Willie het van sy Merino-skape ingeskryf in die jaarlikse skaapkuddekompetisie. Hulle gesels oor die kompetisie, die vooruitsigte in die wolmark en die pragtige jaar wat hulle in Reitz beleef:


Podcasts

Reitz-merinoboer dankbaar vir pragtige jaar:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.