On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Anny
Listen Live Streams

Podcasts

Wenke om vir jagseisoen voor te berei

───   SABRINA DEAN 10:35 Wed, 01 Mar 2017

Wenke om vir jagseisoen voor te berei | News Article

OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met Johan van de Giessen, bestuurder van jagsake by die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging, oor voorbereidings vir die jagseisoen.


In hierdie eerste uittreksel uit die volledige onderhoud gesels hy oor die jagseisoen in die Vrystaat, Noord-Kaap en Noordwes. 

Hy praat oor jaglisensies, permitte en toestemmingsbriewe. Hy vertel ook van die jagter se verantwoordelikhede:


Podcasts

Wenke om vir jagseisoen voor te berei:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.