Samantha Wrightson
Sunday Late Night with Samantha Wrightson
A Slice of Life
Die Glam Guru - Hoe om weer 'n fyner veltekstuur te bekom
Hannon Bothma het altyd raad! As dit kom by skoonheid, mode en velsorg is hy jou eie Glam Guru. Vandag het hy raad om jou 'n fyner veltekstuur te bekom. Volg sy maklike stappe deur na die raad hier onder te luister.
 
 
 
Onthou as jy 'n vraag het - stuur gerus 'n epos na hannon@ofm.co.za Tot volgende week - bly mooi!
What was the #1 song on the OFM Top 100 of 2014???
And here is your biggest song of 2014 as heard on the OFM Top 100! These lyrics haunted us all year and for good reason, they are sung with true passion. Enjoy!
 
 
My wish for you in 2015!
May you always have a song in your heart, may you cherish your loved ones and remember not to waste time on the small things in life! Have a great 2015!!
 
Vrouekeur: Laaste uitgawe vir 2014!
Die laaste uitgawe vir 2014 is hier en ek gesels met Eldaleen Hugo oor alles in die week se uitgawe. Neels van Jaarsveld & Juanita de Villiers is op die voorblad en gesels oor die fliek wat almal gaan onthou.
 
 
Daar is 8 gesinsplanne vir 2015, Freek Robinson kyk terug na 2014, Ryk Neethling vertel oor sy tweede fase en ‘n paar bekendes soos Dowwe Dolla, Dawie Roodt en Hannon verklap hul wense vir die jaar 2015. Luister gerus hier! Vir meer gaan loer by www.vrouekeur.co.za
 
Die Glam Guru - Velsorg wenke vir die mans in jou lewe!
Hannon Bothma is elke week op sy pos en gesels met my gedurende "a Slice of Life" oor mode, skoonheid en deel ook 'n paar voorkoms wenke. Vandag het hy raad vir die manne: hoe om na jou vel te kyk en hoekom dit belangrik is om 'n velsorg roetine te volg. Luister gerus hier! As jy die Glam Guru iets wil vra, stuur gerus 'n epos na hannon@ofm.co.za
 
 
 
Hannon se kerswens vir jou!
Hannon Bothma het 'n spesiale kerswens vir jou! Hy het ook 'n paar wenke indien jy gedurende die feestyd gasvrou moet wees. Die Glam Guru het altyd raad! Luister gerus hier na die week se kerswens.
 
 
 
Stuur solank jou mode of skoonheids vrae vir 2015 na hannon@ofm.co.za
#ThrowbackThursday Vote for your Idol - It's 2002!!
The year is 2002 and I am completely star struck! The very first Idols aired in South Africa and all I wanted was for Heinz Winckler to win! I remember voting from our house phone until the operator replied "You have reached your maximum votes for this number" and I also remember my mom saying she will send me this month's telephone bill. But for me it was worth it because we love hearing him sing!
 
 
Here he is singing his hit song "Once in a lifetime" - it is SA's first IDOL!
 
 
 
Who will ever forget his version of "Drops of Jupiter" *sigh*
Vrouekeur: 'n Spesiale Kersfees-uitgawe is nou op die rak!
Kersfees is hier! Vrouekeur vier fees met 'n spesiale 2 week lange uitgawe en groot kanse om te wen!! Ek gesels met redakteur Eldaleen Hugo oor wat jy alles kan verwag. Op die voorblad is Heinz Winckler en sy gesin en hulle verklap hoe kosbaar die feestyd vir hulle is. Lees ook gedurende die twee weke oor die volgende:
 
 
-Moet jy jou kind aan Kersvader laat glo?
-Resepte: Eenvoud vir Kersfees
-Kersfees agter tralies: Hoe word die dag op ongewone plekke gevier?
-Gebak: Soet Kerskrans uit deeg
-Aanlyn: Vier maklike stappe vir pragtige rose
 
Luister gerus hier na deel 1
 
 
Luister gerus hier na deel 2
 
 
Vir meer gaan na www.vrouekeur.co.za
Mommy Matters - Stop domestic violence & abuse - there is help!!
The 16 Days of Activism for No Violence Against Women and Children campaign challenges South Africans to declare a stop to violence against women and children. The campaign kicks off on 25 November and runs until 10 December. However we need to stand up against abuse every day! In Mommy Matters I speak to Yolandi Boshoff a legal advisor and qualified attorney for Legal and Tax to find out what we can do to report abuse and to stand up for ourselves and others. Listen to my discussion with her here.
 
 
Statistics show that 1 in 3 women experience emotional abuse, every 36 seconds a woman is raped in South Africa.Nearly 2,500 women have been murdered in South Africa every year and this is by their own husbands or boyfriends. Even worse is the fact that more so many girls experience sexual violence before the age of 18 and so many young children are victims of abuse and violence when one or both parents were too irresponsible or negligent to care for them.
 
 
Whether you’re a victim or someone who is witnessing a friend, neighbor or family member experiencing violence or abuse, Legal and Tax are always available to advise. Phone them on 0860 587 587 or e-mail info@legalandtax.co.za There are many non-profit organisations who voluntarily work to help people in these situations. Child Line, The Teddy Bear Clinic, POWA whom we just formed a partnership with to help their survivors, Operation Bobby Bear, to name but a few.
 
 
There is help out there, don’t be a victim. Now the festive season is upon us and abuse and violence automatically increase significantly. Don’t be scared, get the help you need. Encourage silent female victims to challenge abuse, and ensure that they get help. Report child abuse to the police immediately, and encourage children to report bullying behaviour to school authorities.Lastly, seek help if you are emotionally, physically or sexually abused and call Stop Gender Based Violence helpline on 0800 150 150.
Glam Guru - Help! My hare is staties!
Hannon Bothma is OFM se eie Glam Guru en glo elke vrou verdien om mooi te voel en goed te lyk! Hy kom maak vanmiddag ‘n draai… hy verduidlik hoekom sommige mense se hare maklik staties word en wat jy kan doen om dit te verminder! Luister gerus hier na sy raad!
 
 
 
Hannon hoor graag van jou – stuur jou mode-
skoonheids- velsorgvrae na hannon@ofm.co.za en volgende week antwoord hy jou dalk!
First 1 2 3 4 5  ... Last