Andre Kunz & Anna Visser
The Breakfast Special with Andre Kunz & Anna Visser
A Slice of Life
Mommy Matters - Mealtimes made fun -Try these jelly boats!
Debbie Wareham is a sjef, ma en besigheidseienaar maar haar passie is kos. Ek het onlangs met haar gesels oor haar boek “Maaltye sonder moeite” en Debbie deel vandag een van haar prettige resepte met ons. Probeer dit gerus!
 
 
 
Jelly boats
Serves 8
 
2 oranges, halved
1 x 80 g packet instant
raspberry jelly
1 x 80 g packet instant lime
jelly
1 sheet colour paper, cut into triangles to resemble flags
8 toothpicks (snip off the sharp points)
 
Method
Using a spoon, carefully scoop out the orange flesh (see hint) without breaking the peel.
Make the jelly according to the packet instructions. Pour the raspberry jelly into two orange-skin halves and pour the lime jelly into the remaining orange-skin halves.
 
Place the orange halves on a baking tray and refrigerate until set.
Glue a paper triangle to each toothpick to make a sail.
Remove the oranges from the fridge and cut them in half again (forming quarters). Insert a ‘sail’ into the jelly of each orange quarter to make a small sail-boat.
 
Hint:
This is an easy, affordable and colourful birthday party idea. You can  either incorporate the leftover orange flesh into a carrot salad or add it to a fruit salad.
 
Listen to Debbie's tips in the podcast below. Remember, Mommy Matters loves to hear from you! Send me an email, yolanda@ofm.co.za

Podcasts

Podcast
Mommy Matters - Mealtimes made fun -Try these jelly boats!
Die Glam Guru - Die geheim van Argan olie vir jou hare
Die Glam Guru is terug om jou voorkoms en skoonheidsvrae te antwoord. Die week verduidelik hy die geheime van die nuutste haarbehandeling "Argan" olie. Die epos van die week kom uit die Noordkaap en die dame skryf haar hare is droog, word tog maklik olierig en sy sukkel om dit te behandel. Hannon het raad! Luister na die podcast hier onder.
 
 
Argan olie is lig en word aan die punte van jou hare aangewend. Dit hoef ook nie daarna afgespoel te word nie en jy sal dadelik 'n verskil sien. In die podcast hier onder verduidelik Hannon ook hoe jy as bruin vrou met jou hare moet werk. Hy het altyd raad :)
 
 
 
Hannon hoor graag van jou, stuur 'n epos met jou vraag na hannon@ofm.co.za en hy antwoord jou dalk volgende week net hier op OFM.

Podcasts

Podcast
Die Glam Guru - Die geheim van Argan olie vir jou hare
The Wedding Planner - Why do brides wear a garter?
When it comes to weddings and traditions many people just do them and don’t ask why. Just think of some of the traditions that are still with us today like the bridesmaids all wearing the same dresses, the bride wearing a veil and the throwing of the garter. Julianne Smith is an online designer of stylish wedding garters and shares the history of wedding garters on her site.
 
 
The wedding garter is said to be one of the oldest wedding traditions, dating back to the Dark Ages. After the wedding festivities, guests would accompany the bride and groom up to their bedroom to ensure that they arrived safely and to wish them well.  Back then it was considered good luck for a guest to take home a little piece of the brides dress.
 
 
Over time, this ritual evolved into a wild wedding night romp where guests would tackle the bride, ripping her clothes off hoping for a piece of her dress. In the chaos, the garter, which at that time was used to hold up a woman’s stockings, would get tossed and it was
considered good luck for whoever caught it. Whoever caught the garter was the next to be married.  
 
 
I can only imagine that as a way to class up weddings a little bit and get the audience out of the newlywed’s bedroom, the wedding garter toss was eventually incorporated into the reception to help keep guests at bay and pass on the good fortune. Over the years, the garter itself has evolved in form and function.  Garters were worn by men and women to hold up their socks.  As the hemlines got shorter, women began wearing garter belts around their wastes so their stockings would stay up discretely.  
 
 
Since the invention of elastic and pantyhose in the 1960s, ladies (and men) don’t really need to use garters or garter belts to help them hold up their socks anymore.  But still, wearing a wedding garter and the garter toss ritual at receptions has remained a part of many modern weddings around the world. Remember that wearing a garter on your wedding day is like wearing a little piece of history!
(Source: Thegartergirl.com - Julianne Smith)
 
 
Remember, if you need help planning your big day, just send me an email yolanda@ofm.co.za or if you have an idea you want to share with brides in the region - I'd love to hear from you!
Mommy Matters - Taming your teenager: Remove their privileges not passions
Having a teenager in the house can sometimes be tough for the teenager and the parent. Getting to know your teenager better is thus more important than ever. Author and high school principle Gavin Fish shares his insights in his book “Taming the teenager” and today he focuses on why it is important to remove your teen's privileges and not their passions when you punish them. Take a listen to his podcast below and get a copy of his book today in order to understand your teen a bit better.
 
 
 
Mommy Matters would like to hear from you, submit your questions or suggestions via email yolanda@ofm.co.za

Podcasts

Podcast
Mommy Matters - Taming your teenager: Remove their privileges not passions
Die Glam Guru - Wit is toe glad nie so vervelig as wat jy dink nie...
Die Glam Guru is hier, dankie tog vir Hannon Bothma se raad! Vandag eindig hy sy reeks oor wat kleur in jou klerekas beteken en verduidelik hy wat die kleur wit van jou verklap. Luister gerus na sy raad hier onder.
 
 
Mense wat lief is vir wit dra dit sommer maklik van kop tot tone.
 
 
 
Maar as die "net wit" opsie vir jou bietjie teveel is, kry dan vir jou 'n paar mooi wit skoene :)
 
 
 
Dit beteken ook dat Hannon nou graag van jou wil hoor. Stuur gerus jou mode en skoonheids vrae na hannon@ofm.co.za Tot volgende week, bly mooi. 

Podcasts

Podcast
Die Glam Guru - Wat die kleur wit van jou verklap
#ThrowbackThursday - Shake it like it's 1999 with Ricky Martin
In 1999 Ricky Martin put Latin pop music on the map with his song "Livin la vida loca" which means "The crazy world". Here is what he looked like in 1999 .... nice!
 
 
And here he is today... :)
 
 
 
Here he is with "Livin la vida loca".
 
 
 
Send your song nomination via email to yolanda@ofm.co.za or tweet @OFM9497 #ThrowbackThursday and share your memories on air!
Rolene Strauss sal jou inspireer - luister hier!
Om op die voorblad van tydskrifte soos Vrouekeur te wees bly vir Rolene Strauss 'n voorreg, en om haarself op die rakke te sien, is iets wat mens nie regtig aan gewoond raak nie. So vertel sy toe ek vanmiddag met haar gesels het. Luister na die podcast hier onder en leer ken die pragtige, gedrewe en uiters vriendelike Mej SA - Rolene Strauss.
 

Podcasts

Podcast
Mej SA - Rolene Strauss sal jou inspireer
Mommy Matters - Wees kreatief met die bordkryt lepels!
As ma is daar selde tyd om kreatief te wees tensy jy besig is met een of ander huiswerk projek vir jou kinders. Neem bietjie tyd vir jouself en vind uit wat jy met bordkrytverf kan doen en ou lepels.
 
 
Oud Bloemfonteiner Almie Louis deel haar liefde vir knip en plak met alles in jou huis. Haar nuwe boek: “Van saai tot fraai” of "From Drab to Fab" gaan jou inspireer om ou items in jou huis nuwe lewe te gee – want selfs ma’s het stokperdjies :) Neem bietjie tyd af vir jouself en wees kunstig saam met Mommy Matters op OFM.
 
 
Ek het met Almie gesels waar sy deesdae met haar man en 3 kinders in Engeland woon. Eers deel sy haar storie en liefde vir handewerk en dan raak ons kreatief met swartbord verf. Luister na haar kreatiewe inspirasie in die podcast hier onder. Daar vertel Almie ook stap vir stap, wat jy nodig het vir die bordkryt lepels.
 
 
 

Podcasts

Podcast
Mommy Matters - Oulike lepels gedoop in bordkryt verf
Die Glam Guru - Is swart jou gunstelling kleur? Luister hier!
Die Glam Guru is hier en die week verklap hy 'n paar geheime oor die kleur swart. Ja, ons weet dat dit 'n kleur is wat altyd werk, veral as jy nie weet wat om aan te trek nie. Elke dame het ook dan 'n LBD - Little Black Dress en weet swart laat mens slanker lyk. Maar dit is nie al wat die kleur swart in jou klerekas beteken nie. Luister gerus na Hannon se raad hier onder!
 
 
 Hannon vertel dat swart jou altyd elegant laat voel en dat dit een van die hoof redes is hoekom veral dames dit graag werk toe dra.
 
 
 
Iets wat jy dalk nie van swart geweet het nie...kreatiewe en kunstige mense verkies om swart te dra. Laastens is swart maklik om te dra vir 'n formele geleentheid omdat meeste van ons reeds swart skoene of 'n swart baadjie in ons kas het!
 
 
 
Volgende week is Hannon se reeks oor kleur verby en wil hy dadelik van jou hoor om jou mode en skoonheids vrae te beantwoord. Stuur jou vraag na hannon@ofm.co.za
 
Tot volgende week, bly mooi!

Podcasts

Podcast
Die Glam Guru - Wat die kleur swart alles vir jou kan doen!
Prime Circle in studio - go support SA rock music!
Thanks Dale, Dirk, Ross and Neil from Prime Circle for playing a few songs in studio. It was awesome having you! Get tickets from PACOFS for their "Let the night in" arena show in Bloem tomorrow. 051 447 7772
 
First 1 2 3 4 5  ... Last