17:24 (GMT+2), Sun, 03 February 2013|
Comments

Byron Bay - my gunsteling plek in Australië. Ook die mees oostelike punt van die kontinent.
My dogters in Brisbane
Ek ontspan langs die rivier...
Wilde voëls (laurakeets) by die Currumbin Wildlife Sanctuary
Ons klim Mount Warning - 'n 6 uur tog!
Ons kyk die KFC Big Bash T20 krieket in Brisbane, en my dogters kuier saam met die legendariese Matthew Hayden.
Ons neem afskeid van Byron Bay.
Ons land in SA en my dogters kuier die keer saam met die Proteas; Faf du Plessis en plaaslike held, Dean Elgar. Toevallig het albei twee dae later 100-talle geslaan.
Podcasts
Gallery