Oscar de Mascot
Trainee Show with Oscar de Mascot
Testimonials
Agri Testimonial











From: Quinton Schenk
Brand Manager
Message:

1 July 2011

DoRego’s is a proudly South African Fast Food Franchise with 72 stores Nationally and in Lesotho. Our menu has a wide variety and we cater for a large LSM group. Ofm has been fundamental in our marketing and branding for the Central region. They are current and in line with their listeners, ensuring a large loyal target market is exposed to our Brand. We sponsor shows on Ofm and have done this for the past 4 years, with great responses. Our market in the Central Region associates with the shows we choose to sponsor and the interaction ensures our name is branded into their lives. Working with Ofm is always simple and a pleasure. You can be assured that they have your businesses interest at heart. You will not find a friendlier work environment than the Ofm offices. Most people in Central SA listen to Ofm. Celebrating 25 successful years is testament to their relevance. As our budget allows we intend to keep advertising and sponsoring on Ofm into the future, and would recommend them to other businesses seeking to build their brand or sell more product/service.

From: PIERRE REYNEKE
Message:

12 April 2011

Hi Christel
Traxdor het sedert Oktober 2010 'n jaar kontrak gesluit vir advertensies op OFM. Na ses maande se advertensies op OFM kan ek met groot vrymoedigheid verklaar dat die advertensies beslis vir ons werk. Vir die bedrag wat ons betaal kry ons baie goeie waarde vir geld en ons hoor uit verskeie bronne van persone wat ons advertensies gehoor het en daarop reageer. Die advertensie help ons beslis om Traxdor as 'n "brand" te vestig in ons area. Dankie ook vir jou skitterende diens wat ons van jou ontvang.

From: Central Fly - Inn
Message: Goeie Dag

Ek wil julle graag bedank vir die super UITSTEKENDE diens wat ons by OFM ontvang het !

Dit was vir my verskriklik erg om te dink n mens betaal so baie vir die street squad en n paar advertensies .
( en as ek nou na die sukses van ons event kyk in dit n paar rand wat ons maar moes spandeer)

Ons het dit maar n try gegee en Omie het my kom sien - Sy het binne 10 minute my hele siening oor die storie laat verander .

Sy het die mooiste , vriendelikste persoonlikheid en ek het eerlikwaar nog nooit so behulpsame persoon in my lewe gesien nie " come on waar in jou lewe het jy gesien die tweede keer wat iemand in jou shop in stap begin hulle help om flyers en stickers te sny " dit beteken so baie vir my .

Sy het my soveel keer gebel en moed ingepraat en soms somer net om te se sy dink aan ons en dat ons moet sê as sy kan help met iets.

Saterdag oggend met ons Hitmobile by die Central Fly - Inn was die cherry nou op die koek gesit met Johan wat al die publiek en die pilots entertain het !

OFM ONS Sê BAIE BAIE DANKIE !

Dit is nou amptelik die Pilots gaan ons nie toelaat om weer n Fly - Inn te hou sonder OFM daar nie .

Julle is nou nie meer n begeerte by ons event nie julle is n BEHOEFTE.

Sien ons gaan definitief nog baie wonderlike jare saam hê!

Omie, Johan en Peter julle is die BESTE !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

From: KING KONG
Message: Die OFM Hitmobile is defnitief 'n aanwins vir elke besigheid.

Paradise Bedding se Hitmobile van van die 18de Desember was 'n absolute sukses. Reeds die Vrydag het Paradise Bedding die beste verkoopssyfer gelewer vanaf sy bestaan. Dus is die pre pormo's reeds 'n fantastiese bemarkings konsep.

Die Saterdag van die Hitmobile self, wat net 'n halfdag was, het ons die syfer van die Vrydag ge-ewenaar!

Baie geluk aan OFM met 'n wenner konsep waarby Paradise Bedding kon baatvind!

From: Solomons
Message: My gedagte oor hit-mobile:

Dit het baie goed vir ons gewerk, en in kort tyd groot inpak gehad t.o.v. om die boodskap aan ons kliente te bring, en vinnig reaksie te verkry, wat verkope tot gevolg gehad het. Ek glo ook dit het gehelp om Solomons op die 'map' te sit, en goeie bloodstelling te gee teen realtief goeie waarde vir geld. Die assosiasie met Ofm en Solomons in die oë van ons kliente dink ek help ook met beeld bou.

Ek sal dit verseker aanbeveel aan enige onderneming!

From: Auto Pedigree
Message: Dit was verlede week Auto Pedigree se voorreg om die “Sport of your Life Weekend” te borg en jy mag dalk verbaas wees om nou ‘n skrywe van hierdie aard van my te kry – nee ek wil nie kla nie – inteendeel ek wil ‘n groot kompliment uitdeel.

Die entoesiasme en oorgawe van al die omroepers wat die “live reads” gedoen het, waar ons maatskappy se naam uit die aard van die saak gereeld genoem moes word, was opvallend. Ek kan nie anders nie as om vir hulle almal baie dankie te sê vir die wyse waarop die hele week se “Sport of your Life” tema hanteer is. Dit het seer sekerlik vir Auto Pedigree tot voordeel gestrek en ek sal beslis weer van ‘n soortgelyke reklame veldtog op OFM wil gebruik maak.

Baie dankie ook aan Anchen en die mense agter die skerms wat met soveel voorstelle en bystand vir ons maatskappy na vore kom. Dit word beslis waardeer.

Baie dankie weereens en mag OFM van krag tot krag gaan.

From: Cherry Festival 2009
Message: On behalf of the Cherry Festival Committee and everyone in Ficksburg, I would like to thank you, as a sponsor, for your loyal support of this year’s festival in what was an extremely difficult year for sponsorships, with the world recession hitting South Africa as well.

At times I even thought we would not be able to put on a festival at all as sponsorships were being withdrawn left and right, and those that remained were cut to the bone. In the end, it was your commitment and support that made it all possible.

When the weather did not play along during the week of the festival, I thought our fate had been sealed. A year’s work gone down the drain. Then, on Saturday, the sky cleared and Ficksburg swung into full festival mode — the town and district was alive with the spirit of the Cherry Festival.

25 000 people attended the festival, with record figures as far the cash collected at the gates making it one of the most profitable festivals we have ever — and, remember, there were no price increases.

It’s also hats off for our marketing campaign that more than proved its worth again. One is always a bit nervous of spending that kind of money without knowing what the return will be. Well, once again it has proved to be very successful.

To you and your company, I thank you from the bottom of my heart and look forward seeing you as part of the Cherry Festival in 2010.

A blessed Christmas season to you and your families and thank you once again

Cherry Greetings

Johan du Toit
Cherry Festival Chairman 2009

From: Cell C
Message: Alles het baie goed afgeloop Saterdag. Weereens baie dankie vir julle insette en veral jou betrokkenheid en belangstelling Saterdag. Dit was vir my regtig lekker om jou daar te hê.

Ek dink die manne het hulle ook baie goed van hulle taak gekwyt en die opwinding het duidelik ook tot ons verkope bygedra. Ek dink julle het ‘n wen resêp waarby besighede groot baat vind.

Dankie vir julle vriendelike gesindheid en professionele manier waarop julle hierdie tipe funksies hanteer.

Leon Ehlers

From: OFS Canvas
Message: 4 Years ago we were asked the question........What about radio advertising? What are you mad, we’re not a multi national company with a huge marketing budget.........boy were we wrong!

Along came Shinel and OFM and all that changed......now we’re a medium sized local company that advertises on radio like a multi national company.......and with a huge impact to our brand!

In these trying economic times we all cut expenses and overheads and we tend to look at marketing first, well BIG mistake......stop marketing and you stop branding your business.

With OFM and Image Plus radio advertising within reach of the smaller companies and as they say it.....use it or loose it.......we’re using it and to our advantage !

Braam Korff
(Director)

From: Marx Vervoer
Message: As image plus kliënt het ons besluit om iets anders te doen met aanbeveling, bystand en raad van Selma Swiegers AE/OFM was Atwork, network borgskap vir Marx vervoer 'n wenner.

Positiewe reaksie gekry van luisteraars wat ons direk na advertensie uit hul motors gebel het, wat die impak van die advertensie vir ons weerspieël.

Boer soek 'n vrou 1 se Tikkie was gelukkig om sy Selmatjie te kry met OFM en SELMA SWIEGERS AE/OFM is ons ook 'n wenspan.

Baie dankie

Koos en Johanet Marx
MARX VERVOER

From: Pretty Gardens Lifestyle Centre
Message: Pretty Gardens Lifestyle Centre has been advertising on OFM since 2007.

Not only did it have a positive effect on the image and business of the centre from the start, but the popularity of the centre keeps on growing. People are singing and repeating our radio ad and therefore we know it works!

We at Pretty Gardens Lifestyle Centre realize the importance of branding and an effective marketing campaign and advertising on OFM is the no. 1 way, for us, to go.

And thank you Shinel for all your hard work and friendliness!!

Pretty Gardens greetings,

Lizelle Botha
PRO/Marketing

From: Audi Centre Bloemfontein
Message: Thanks to Anchen, Tim and Christie for a well organized hit mobile.

The day went off well and the exposure was great!

Thanks once again to Anchen for her professional service and expert advice.

From: De Oude Kraal Country Estate
Message: OFM

Enige vorm van bemarking is iets om goed te deurdink. Daar is so baie faktore om in ag te neem, soos of die betreklike bemarkingsmedium jou kaliber kliënt gaan bereik.

Voor ons besliut het of ‘n advertensie op OFM ‘n goeie idee sou wees vir De Oude Kraal Country Estate en Spa, was ons nie seker of so ‘n veldtog die moeite werd sou wees nie.

As ek egter terug kyk op die terugvoer in die vorm van navrae en besprekings is ek werklik aangenaam verras.

Duisende luisteraars word op ‘n daaglikse basis regoor sentraal Suid-Afrika bereik.

Soos ‘n saadjie wat geplant word en eers later opkom, net so val hierdie advertensie nie op dowe ore nie, maar bring dit nuwe vars voete na ons besigheid.

Definitief iets om te oorweeg!

Regards.
Gerhard & Marie Lombard, Melanie Moolman

From: NG Hugenoot gemeente
Message: Ons fees was n reuse sukses!

Die oomblik wat julle daar aankom was daar onmiddelik n "vibe" wat bygedrae het tot die feestelike atmosfeer.

Die onbekende gesigte was vir my n bevestiging dat mense van buite die gemeente gekom het om te deel in al die feestelikhede.Dit was juis ons doelwit om meer voete te kry!

Nogmaals baie dankie vir jou professionele leiding tydens die beplanningsstadium, ook n groot dankie vir die squad se gemaklike manier van kuier met al die feesgangers.

Groete
Ronel Krause

From: Luiperds Rugby
Message: Hi Johan,

Baie dankie vir al die hulp en reëlings vir die bo-genoemde wedstryd. Danksy julle (OFM) kon ons ‘n groot sukses maak van die dag. Dra ook asb my dank oor aan Owen en al die ander rolspelers wat bygedra het tot die sukses van die dag.

Weereens dankie,

Henry Stewart
Leopards Rugby - Marketing

From: Sparta
Message: Hi Anchen

Ek wil net vir jou baie dankie se vir al die moeite en tyd met ons Sparta -Taste it Love it Campaign.
Dit was ‘n reuse sukses. Ons het regtig goeie terugvoering gekry en mense het van heinde en verre gebel, selfs Gautengers wat net deur sentraal SA gery het en ons gehoor het oor die radio.
Daar was ook verskeie mense wat na ons stalletjie toe gekom het by Nampo en gese het dat hulle van ons gehoor het oor die radio. Tim was die beste keuse ooit. Hy het nie verniet gese “nothing comes between a Zulu and his beef” nie, dit was regtig waar gedurende die campaign. “Brand building” was ons hoof doel met die campaign en ek voel dat ons baie goed gedoen het ten opsigte hiervan gedurende die campaign.
Nogmals baie dankie en ons sien uit na nog baie advertensies en campaigns saam met julle.

Groete
Lynette

From: Grey College
Message: ENGEN KNOCK OUT CHALLENGE SOKKERTOERNOOI 2009

Graag rig ek hierdie skrywe om vir u en u instansie hartlik te bedank vir die bydrae gelewer om bogenoemde toernooi te kon aanbied.

Grey Kollege kan hom nie indink om die toernooi aan te bied sonder n madia vennoot soos OFM nie. Die diens wat van u ontvang is was uiters professioneel.

Nogmaals baie dankie vir die ondersteuning en sterkte met die res van die jaar!

Grey groete

JW Grobbelaar
Sportorganiseerder

From: Welkom Rigging and Labour Hire
Message: Aandag: Anchen

Hiermee wil ons graag OFM bedank vir ons advertensie op die lug.

Dit werk uitstekend. Almal praat met lof. Dit is beslis die moeite werd.

Dankie ook vir die goeie verhouding wat ons met Anchen opgebou het. Sy is voorwaar 'n aanwins vir julle maatskappy.

Baie dankie.

Tertia Richards
Bestuurder

From: Avalon Memoriam
Message: Dear Santa

I would like to take this opportunity to thank you for recommending the imageplus/OFM special deal. I am firm in my conviction that this was the best advertising spend I have EVER signed for.

As you will recall, we took two of the packages and the airtime exposure is so huge that many of my acquaintances in the business sector have commented over the past few months that they can’t seem to get away from our adverts.

During January 2009 to March 2009, we enjoyed over R200 000.00 worth of airtime exposure, for the paltry sum of R45 000.00!

The volume of exposure is amazing, as is the amount of BTA slots which we are enjoying during peak times (and I must confess that this is the one area where I initially thought “yeah, whatever” when you told me that the station would really try for as many peak time upgrades on BTA slots).

So, once again, thanks to you, thanks to imageplus and thanks to OFM.

You should air an advert: “OFM, for the deals of your life”

Regards
Daniel Schubert
CEO

From: Jurie Groenewald van The Barnyard Vereeniging
Message: Ons kan nie dink dat ons die Vaal Herfsmusiekfees saam met enige ander radiostasie as OFM suksesvol kan aanbied nie.

From: Carla Ackerman van Vaal Mall
Message: OFM is the only radio station at this stage which we want to use to convey our message to the relevant audience.

From: Bloem Spa Lodge & Conference Centre
Message: Hi Selma

Ek wil net vir jou laat weet dat die advertensie wat Woensdag geplaas is al reeds op disselfde dag vrugte begin afwerp. Ons het nagenoeg 15 oproepe gehad oor ons “special wat geadverteer is en ons het selfs mense gehad wat na ons toe uitgery het van die N1 af nadat hulle ons advertensie en ook die billboard op die N1 gesien het.

Dankie vir al jou moeite. Ons sien ‘n defnatiewe verskil in die hoveelheid navrae by die Hotel skakelbord.

From: Barloworld Nissan Bloemfontein
Message: The Hit Mobile was certainly a HIT, our showroom has never had the traffic it had on Saturday. The job done by Nico was great, we have had very good feed back regarding the radio crossings, what a professional, pleasant and friendly individual. Many thanks for your involvement, in making Saturday a success.

Best Regards

Jimmy McPherson
Sales Manager New Vehicles
Barloworld Nissan Bloemfontein

From: Audi Centre Bloemfontein
Message: Hi Anchen, Just a quick note, to let you know, that we have had our best retail month ever, in our used cars/Pre-owned departments!!! I am sure that our advertising campaign on OFM(eventually with the correct Tel number), played a big part in the success we have had this month. I would also like to thank you for the excellent service we receive from you, it is a real pleasure to do business with you. Regards, Dolf Kotze - General Manager Audi Centre Bloemfontein.