In the News
Upington: Man lewenslank tronk toe vir moord en aanranding
--- Heidrè Malgas 08 May 2024“Irion het ’n mes gevat en sy broer in die rug gesteek.” ’n Man van Upington is tot lewenslange tronkstraf gevonnis op twee aanklagte van moord nadat hy sy broer en sy eksmeisie se pa vermoor het. Hy is ook aangekla van aanranding.“Christoffel Samuel Irion is gevonnis in die hooggeregshof wat in Upington gesit het,” sê Mojalefa Senokoatsane, ..Read More