On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Cricket

Knights het hard gewerk die seisoen

───   07:59 Thu, 11 Dec 2014

Knights het hard gewerk die seisoen | News Article
Owen Kock
 
Bloemfontein. - Die goeie werk wat die span van die Chevrolet Knights die afgelope T20 seisoen gedoen, sal môre in die eindstryd van die Ram Slam kompetisie in Kaapstad op die proef gestel word.
 
Dis die mening van kaptein Werner Coetsee, wat sê dit is gelukkig net een wedstryd waaraan gewerk hoef te word. Sy span is besig met hul laaste afridingswerk voor môre se belangrike kragmeting op Nuweland in Kaapstad. Die Knights en Cobras, se deelname aan die eindstryd beteken okk dat automaties vir volgende jaar se Kampioeneliga in Indië gekwalifiseer het…

Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.