On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben
NEXT: 09:00 - 12:00 The Central SA Top 30 with Nolwethu
Listen Live Streams

Agriculture

'2014 lyk goed vir besproeiingsboere'

───   16:18 Wed, 08 Jan 2014

'2014 lyk goed vir besproeiingsboere' | News Article
Dirk Kok - Terwyl van die land se mielieboere weens die droogte nie kon plant nie en van hulle nie in staat is om produksieskuld te maak nie, lyk dit of 2014 vir besproeiingsboere ’n goeie jaar gaan wees.
Absa se hoof van agribesigheid, Ernst Janovsky, sê omstandighede is gunstig vir besproeiingsboere om in die volgende jaar goed geld te maak.
Janovsky sê die wisselkoers gaan ook in boere se guns tel.
Boere behoort nie erg deur invoere geraak te word nie en sal plaaslik meer kan verdien. Boere wat uitvoer, sal ook baat.
 

Podcasts

Ernst Janovsky:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.