On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Anny
Listen Live Streams

Agriculture

Regering laat nuwe boere in steek, sê Steytler

───   14:16 Tue, 14 Jan 2014

Regering laat nuwe boere in steek, sê Steytler | News Article
Dirk Kok - Sowat 600 nuweling-graanboere van die Vrystaat, Noordwes, KwaZulu-Natal, Oos-Kaap en Mpumalanga kan nie vanjaar weer deur Graan SA ondersteun word nie omdat die regering nie weer geld hiervoor bewillig het nie.
Hierdie boere is verlede jaar met hul boerderye gehelp met R200 miljoen van die regering se herkapitaliseringsprojek vir grondhervormingsprojekte.
Graan SA se president, Louw Steytler, sê dit was een van die suksesvolste ondersteuningsprojekte in die land. Die feit dat dit nie kan voortgaan nie, is ’n groot fout en 'n skande.
Steytler sê hy hoop daar word in die toekoms beter besluite van regeringskant af geneem.
 
 
 


Podcasts

Louw Steytler:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.