On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben
NEXT: 09:00 - 12:00 The Central SA Top 30 with Nolwethu
Listen Live Streams

Agriculture

Eienaar van bekroonde suiwelmaatskappy gesels met Before Dawn

───   15:45 Wed, 11 Sep 2013

Eienaar van bekroonde suiwelmaatskappy gesels met Before Dawn | News Article
Dirk Kok - Die Bloemfonteinse suiwelmaatskappy Dairy Corporation is deur die navorsingshuis PMA Africa as die beste voedselverwerker in die Vrystaat aangewys.
 
PMA Africa se Johan Hatting sê maatskappye en instellings kan nie vir hierdie eerbewyse inskryf nie. Wenners word op grond van regeringsleiers, sakeleiers en die publiek se mening aangewys.
 
Dairy Corporation, wat 16 jaar gelede begin is, verwerk daagliks tussen 25 000 en 30 000 liter melk van Bloemfonteinse melkboere. Die maatskappy, wat werk aan 75 mense verskaf, lewer daagliks vars melk, suiwelprodukte en vrugtesap aan kettingwinkels en instansies oor die hele Vrystaat en Noord-Kaap heen.
 
Die eienaar en besturende direkteur, Johann Gelderbloem, het met Before Dawn gesels:




Podcasts

Johann Gelderbloem:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.