On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Agriculture

'Boere moet op Mandela-dag besin oor opheffing'

───   16:36 Mon, 15 Jul 2013

'Boere moet op Mandela-dag besin oor opheffing' | News Article
Dirk Kok - Agri SA sê landbou-organisasies en boere moet Donderdag, op Mandela-dag, besin oor hoe hulle meer kan doen om armoede en onderontwikkeling te beveg.

Agri SA se president, Johannes Möller, sê landbou-organisasies en boere oor die land heen is reeds by talle opheffingsprojekte betrokke, maar meer kan gedoen word.

Hy sê oud-pres. Nelson Mandela was lank ’n trusteelid van Agri Securitas wat hom vir veiligheid op plase en op die platteland beywer.

Möller sê veiligheid en stabiliteit loop hand aan hand met die opheffing van mense in gemeenskappe waar armoede en onderontwikkeling steeds heers. 

dirk@centralmediagroup.co.za

Podcasts

Johannes Möller, president van Agri SA:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.