On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agriculture

Vrystaat verloor minste plaaswerkers ná loonverhogings

───   06:53 Thu, 01 Aug 2013

Vrystaat verloor minste plaaswerkers ná loonverhogings | News Article
Dirk Kok

Bloemfontein - Volgens die departement van arbeid, is die Vrystaat die provinsie waarin die minste plaaswerkers ná die loonverhogings afgedank is.
 
In die Oos-Vrystaat het werk op plase toegeneem, waarskynlik weens tydelike werk in die oestyd.

Vrystaat Landou se hoofbestuurder, Henk Vermeulen, het op dié organisasie se kongres in Bloemfontein gesê boere se gesindheid teenoor hul werkers het bygedra tot die min werksverliese.

He sê die hoër lone bly egter problematies vir boere.

VL se kongres, wat gister begin het, eindig vandag.


Podcasts

Henk Vermeulen:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.