On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

Agriculture

Voermol se Beste van die Bestes: Só lyk hul boerderye

───   11:19 Fri, 29 Nov 2013

Voermol se Beste van die Bestes: Só lyk hul boerderye | News Article
Dirk Kok - Die broers Dries en Jan Wiese van die Wiese-besigheidstrust by Loxton is deur Voermol en vennote aangewys as Suid-Afrika se Skaapboere van die Jaar. Hennie Coetzee, van Hencoe Bonsmaras by Prieska, is die beste beesboer in die land. 
'n Vrystater, Neil Fyvie van Harrismith, is aangewys as die land se naasbeste beesboer. Die naasbeste skaapboer is Kobus Horne van Pienaarsrivier by Riversdal in die Wes-Kaap.
Die wenners is Woensdagaand op 'n dinee in die Windmill Casino in Bloemfontein as die wenners aangewys. Voermol se Pierre van Pletzen het vir die gaste ’n oorsig oor die wenners se boerderye gegee: 


Podcasts

Pierre van Pletzen:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.