On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Agriculture

Agri Wes-Kaap staan by hulpbehoewende boere

───   OWEN KOCK 14:19 Tue, 04 Mar 2014

Agri Wes-Kaap staan by hulpbehoewende boere | News Article
Owen Kock
 
Ritchie - ‘n Groot besending veevoer het vandag in die Noord-Kaap aangekom om die nood onder hulpbehoewende boere te verlig.
 
Volgens die visepresident van Agri Noord-Kaap, Nico Jansen, is die insiatief geneem deur Agri Wes-Kaap, wat hul boere gevra het om boere in die Noord-Kaap by te staan.
 
Jansen sê bykomende hulp het intussen ook bygekom. Die voer sal so gou moontlik uitgedeel word.
 
 
 

Podcasts

Nico Jansen:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.