On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Gerben
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with Gerben and Anny
Listen Live Streams

Agriculture

Bheki Cele nie slegte roep vir landbou, sê Max

───   14:42 Thu, 05 Jun 2014

Bheki Cele nie slegte roep vir landbou, sê Max | News Article
Dirk Kok
 
Kimberley - Die politieke ontleder en skrywer Max du Preez sê hy het min hoop dat Senzeni Zokwana ’n suksesvolle landbouminister gaan wees.
 
Du Preez het aan boere op die Noord-Kaapse Rooivleisprodusente-organisasie se kongres in Kimberley gesê landbouers moet eerder hul hoop vestig op die nuwe adjunkminister, Bheki Cele.

Die Noord-Kaapse RPO het sy kongres gister en vandag in die Diamantstad gehou.

Podcasts

Max du Preez:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.