On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Agriculture

UV-departement pak veediefstalprobleem

───   16:52 Tue, 19 Aug 2014

UV-departement pak veediefstalprobleem | News Article
Dirk Kok. - Die UV se departement landbou-ekonomie het met navorsing begin om 'n beter prentjie oor die werklike omvang en impak van veediefstal te kry en om vas te stel wat die doeltreffendse planne en stappe teen veediewe is. Die departement se W.A. Lombard sê opnames gaan vir die volgende drie jaar in die Vrystaat, KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap se boerderygemeenskappe gedoen word oor die veediefstalprobleem en oor suksesverhale met die bekamping daarvan. Dié provinsies loop erg deur onder veediewe en oorgrensveediefstal.
Hy sê aan die einde van die studie sal die departement praktiese raad aan boere wil gee oor die beste bekampingsmetodes in die spesifieke gebiede waar hulle leef en boer.


Podcasts

W.A. Lombard:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.