On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

Agriculture

'Minister moet antwoord oor dieremedisyne'

───   11:12 Fri, 03 Oct 2014

'Minister moet antwoord oor dieremedisyne' | News Article

Die DA se skaduminister van landbou, Annette Steyn, sê landbouminister Senzeni Zokwana moet verduidelik hoe hy aan die parlement kon sê die onbeskikbaarheid van veemedisyne het geen invloed op die rooivleisbedryf nie.

Steyn sê sy gaan 'n verslag aan Zokwana oorhandig wat die teendeel bewys.
 
Sy sê politici moet besef hul antwoorde en uitsprake hou vir hulle gevolge in.

Onderstepoort Biologiese Produkte sê entstowwe wat nie te kry was nie, sal weer van vandeesmaand af beskikbaar word. Vebeterings aan sy vervaardigingsaanleg het tot die tekorte gelei.
 
Dirk Kok/OFM-nuus 

Podcasts

Annette Steyn:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.