On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agriculture

Nuwe klassifikasiestelsel vir rooivleis oorweeg

───   17:00 Thu, 13 Nov 2014

Nuwe klassifikasiestelsel vir rooivleis oorweeg | News Article

Bloemfontein - Rolspelers in die rooivleisbedryf gaan 'n werkgroep op die been bring om die klassifikasiestelsel vir vleis te hersien.

Die Rooivleisprodusente-organisasie se voorsitter in die Vrystaat, Neels de Villiers, sê die huidige klassifikasiestelsel is 30 jaar oud en fokus baie op die ouderdom en vetinhoud van vleis.
 
Vir hedendaagse verbruikers is vleisgehalte en min vet baie belangrik. Die werkgroep sal hierop fokus wanneer hy oor die klassifikasiestelsel besin.
 
Dirk Kok/OFM-nuus 

Podcasts

Neels de Villiers:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.