On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Anny
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Agriculture

Wenners van die boerepatente by Nampo

───   15:04 Tue, 12 May 2015

Wenners van die boerepatente by Nampo | News Article
Die wenners van Graan SA en Omnia se Boerepatente-kompetisie is vanmiddag aangekondig. Nie minder as agt waardige wenners is in die verskillende kategorieë aangewys.
 
Jannie Boshof het gewen met sy Peanut Pre-cleaner, Qaultin Engineering met hul gemodifiseerde stropertafel, Bertus Goosen van Botswana met sy mobiele hystoestel en veeldoelige hark.
 
Dan het Gerrit Smith met sy sparbinder en myna wip gewen.
 
In die ope afdeling was André van der Walt die wenner met sy saailing-trimmer en vanjaar se spesiale erkenning gaan aan André Dippenaar vir sy mobiele insleepkraan.
 
Owen Kock was daar het met die wenners gesels…
 
 

Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.