On Now
Weekends 05:00 - 06:00
Opstaan Anny
NEXT: 06:00 - 09:00 Weekend Breakfast with Gerben
Listen Live Streams

Agriculture

Agbiz onttrek uit Asuf

───   16:30 Mon, 21 Jul 2014

Agbiz onttrek uit Asuf | News Article
Dirk Kok. - Die landbousakekamer Agbiz sê sy onttrekking uit die eenheidsforum vir die landbousektor (Asuf) is nié ’n mosie van wantroue in Asuf of as gevolg van onmin nie.
Agbiz se voorsitter, Schalk Pienaar, sê die landbousakekamer het gehelp om die eenheidsforum te stig en gaan steeds met Asuf en die primêre landbousektor saamwerk ten opsigte van kwessies wat boere én landbou-ondernemings gesamentlik raak.
Agbiz gaan hom egter nou toespits op die belange en doelwitte van die landbou-ondernemings wat hy verteenwoordig.

Podcasts

Schalk Pienaar:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.