On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Agriculture

Dan Kriek is Agri SA se adjunkpresident

───   11:38 Fri, 17 Oct 2014

Dan Kriek is Agri SA se adjunkpresident | News Article

Die president van Vrystaat Landbou, Dan Kriek , is pas op Agri SA se kongres tot adjunkpresident van dié landbou-organisasie verkies.

Kriek het Theo de Jager in 'n stemming verslaan.
 
Die Noord-Kaap se Johannes Möller is onbestrede tot president van Agri SA herkies.
 
Agri SA se kongres, wat vanmiddag eindig, het gister op 'n hoogtepunt afgeskop toe daar eenstemmigheid met grondsakeminister Gugile Nkwinti bereik is oor grondhervorming.
 
Pieter Möller/Dirk Kok/OFM-nuus 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.