On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Agriculture

FOTOS: Hael laat Oos-Vrystaatse boere op moedverloor se vlakte

───   SABRINA DEAN 18:45 Mon, 09 Mar 2015

FOTOS: Hael laat Oos-Vrystaatse boere op moedverloor se vlakte | News Article

Retiefsnek - Graanboere in die Oos-Vrystaat, wat gehoop het om ten spyte van die droogte hierdie seisoen ‘n oes van die lande te kan afhaal, is moedeloos na hael die naweek gesaaides vernietig het.

Jan Scheepers sê die donderwolke het ongeveer 7uur Sondagaand begin saampak en dit het daarna verskriklik begin hael in Retiefsnek tussen Bethlehem en Fouriesburg:
 
'Jan Scheepers' 
 
 
 
 
Hy sê die hael het omtrent 25cm diep op die teerpad gelê en ongeveer 20 motors was ook gestrand.
 
 
 
 
 
Hy sê die skade aan die lande is hartverskeurend. 
 
 
 
 
Hy sê dié verskriklike haelskade is veral sleg nadat die droogte reeds sy  tol geëis het.
 
 
 
 
Fotos verskaf 
 
Sabrina Dean/OFM-nuus 

Podcasts

'Jan Scheepers' :

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.