On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Agriculture

LUISTER: Gewilde Plaaskultuurfees op pad

───   10:48 Mon, 16 Mar 2015

LUISTER: Gewilde Plaaskultuurfees op pad | News Article

Clocolan – Carl du Randt, een van die organiseerders van die Plaaskultuurfees van 19 – 22 Maart, gesels uit Clocolan oor die verskeidenheid dinge wat vanjaar op die fees gaan gebeur.

Een van die hoogtepunte is die  veteraantrekkervertoning, die nasionale veteranploegkompetisie en nog meer werkdemonstrasies.
 
‘plaaskultuurfees’
 
Pieter Möller/OFM-nuus

Podcasts

‘plaaskultuurfees’:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.