On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Business

Repokoers-aanpassing ondeurdag - ontleder

───   DANE BEISHEIM 16:55 Thu, 19 Nov 2015

Repokoers-aanpassing ondeurdag - ontleder | News Article

Potchefstroom - Die Monetêre Beleidskomitee se besluit om die repokoers met ’n verdere 25 basispunte te verhoog was ondeurdag.

Dit is volgens ekonomiese ontleder en akademikus, André Mellet.

Mellet meen die aanpassing is vreemd in die lig daarvan dat die president van die Reserwebank, Lesetja Kganyago, vroeër vanjaar aangedui het dat groei vooruitskattings afwaarts aangepas sal word.

Inflasie is volgens Mellet tans ook nie ’n probleem nie, wat die repokoersverhoging nog vreemder maak.

Dane Beisheim/OFM-nuus


Podcasts

André Mellet:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.