On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Cricket

Protea-kaptein loof boulers

───   MARK STEENBOK 08:36 Sun, 15 Jan 2017

Protea-kaptein loof boulers | News Article
Proteas kaptein Faf du Plessis/Gallo

Die Proteas se kaptein, Faf du Plessis, het na sy span se wegholreeksoorwinning oor Sri Lanka gesê dat dit makliker was as wat hy verwag het.


Dit volg nadat die Proteas gister op die Wanderers in Johannesburg met ‘n beurt en 118 lopies gewen het om sodoende die reeks met 3-0 te beklink. 


Sri Lanka is in hul tweede beurt vir ‘n skamele 177 uitgeboul nadat Du Plessis die Sri Lankane laat opvolg het nadat hulle vir net 131 in hul eerste beurt uitgehaal is. 


Du Plessis sê dit was een die bestendigste reeksseges waarin hy nog betrokke was.


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.