In the News
Verdagte steeds op vrye voet ná plaasaanval by Coligny
--- Charné van der Merwe 20 Mar 2026Niemand is nog in hegtenis geneem nie ná ’n plaasaanval waarin ’n vrou van Noordwes herhaaldelik met ’n ysterpyp geslaan is. Liani van der Berg (50) was Dinsdag (17/3) op pad na die perdestalle toe sy skielik van die kant af aangeval is. Die stalle is sowat 500 m van die plaashuis op die plaas Welgevonden naby Coligny.Die slagoffer kon die verdagte ..Read More


