• News
  • Listen
  • Events
  • Win
  • Advertise
  • Latest News
  • Central SA
  • South Africa
  • Agriculture
  • Business
  • Sport
  • International
  • Lifestyle
  • Sponsored
  • Shop
  • Weather
  • Search
  • News
  • Latest News
  • Central SA
  • South Africa
  • Agriculture
  • Business
  • Sport
  • International
  • Lifestyle
  • Sponsored
  • Listen
  • OFM live
  • Stasie 2
  • Catch Up
  • OFM Podcasts
  • International Podcasts
  • Music
  • Events
  • All Events
  • Past Events
  • Event Galleries
  • Community Calendar
  • Win
  • Advertise
  • Contact Us
  • Contact
  • Break in Transmission
  • Broadcast Frequencies
  • OFM Production Studio
  • News Contacts
  • OFM Cares
  • Press Office
  • Vacancies
  • Weather
  • Shop
  • Featured

31710c73-36d8-41c3-a9cd-25a457ba40a1.jpg

Graan SA NAMPO Oesdag 2026


Dis weer daardie tyd van die jaar waar die landboubedryf momentum kry! OFM is trots om saam met jou by Graan SA se NAMPO Oesdag te wees – van 12 tot 15 Mei 2026 by NAMPO Park buite Bothaville.

Meer as 80 000 besoekers, honderde uitstallers en vier dae se aksie, tegnologie en gesprekke wat die toekoms van boerdery vorm.

Maar dis nie net wat jy sien nie – dis wat jy beleef. Van 4x4-demonstrasies en avontuurbane tot praktiese boerdery-insigte, wynproe en verkope met van die beste kelders en die gewilde Santam Landbou Vroueprogram – daar’s iets vir elkeen.

OFM bring jou regstreeks in die middel van alles – met onderhoude, kompetisies en daardie unieke NAMPO-gees.

Kyk wat wag vir jou op die terrein: events page link

EN moenie die OFM Landbou-uur misloop nie – elke dag van 11:00 tot 12:00, geborg deur Senwes.

OFM – jou klankbaan tot by NAMPO… en terug.



  •  NEWS 
Biosekuriteit eerste, Nampo sê nee vir gespletehoefdiere | News Article
Biosekuriteit eerste, Nampo sê nee vir gespletehoefdiere
09:27 Sat, 07 Feb 2026
Graan SA en die Nampo-bestuur bevestig dat geen gespletehoefdiere by d...
READ MORE
Krag, presisie en produktiwiteit in nuwe John Deere 9RX 830  | News Article
Krag, presisie en produktiwiteit in nuwe John Deere 9RX 830
05:00 Thu, 22 May 2025
John Deere het tydens die onlangse Graan SA NAMPO Oesdag die jongste t...
READ MORE
NAMPO 2025 oortref verwagtinge met rekordbywoning en hernude fokus   | News Article
NAMPO 2025 oortref verwagtinge met rekordbywoning en hernude fokus
10:13 Tue, 20 May 2025
Die 57ste NAMPO Oesdag, trots aangebied deur Graan SA van 13 tot 16 Me...
READ MORE
Agriculture Minister highlights tech, trade and growth at NAMPO 2025 | News Article
Agriculture Minister highlights tech, trade and growth at NAMPO 2025
15:03 Fri, 16 May 2025
The energy was high and the outlook optimistic as the Minister of Agri...
READ MORE
VF Plus-leier loof landbou-uitnemendheid by NAMPO 2025 | News Article
VF Plus-leier loof landbou-uitnemendheid by NAMPO 2025
15:00 Fri, 16 May 2025
Die leier van die VF Plus waarsku in die lig van ’n komende Suid-Afrik...
READ MORE
NAMPO-Tech: Bemagtiging deur vaardigheidsontwikkeling | News Article
NAMPO-Tech: Bemagtiging deur vaardigheidsontwikkeling
13:32 Fri, 16 May 2025
Suid-Afrika se graanbedryf ondergaan ’n transformasie, wat nie net deu...
READ MORE
Senwes los nuwe spore in landbougemeenskap | News Article
Senwes los nuwe spore in landbougemeenskap
Sponsored 11:00 Fri, 16 May 2025
Werklike transformasie begin wanneer produsente en hul gemeenskappe sa...
READ MORE
Kitsgrasboer ry weg op wen-trekker van John Deere in OFM-kompetisie | News Article
Kitsgrasboer ry weg op wen-trekker van John Deere in OFM-kompetisie
19:55 Thu, 15 May 2025
Richard Carey, ’n kitsgrasboer van Bloemfontein, het op Donderdag (15/...
READ MORE
Bayer DEKALB joins Cheetah rugby family of partners | News Article
Bayer DEKALB joins Cheetah rugby family of partners
15:51 Thu, 15 May 2025
Free State Rugby announced a landmark three-year partnership with Baye...
READ MORE
Mashatile visits NAMPO days after Ramaphosa | News Article
Mashatile visits NAMPO days after Ramaphosa
14:25 Thu, 15 May 2025
“Parliamentarians’ attendance at NAMPO underscores the significance th...
READ MORE
Nuwe rol van die boer – van prysnemer tot sleutelbesluitnemer | News Article
Nuwe rol van die boer – van prysnemer tot sleutelbesluitnemer
13:21 Thu, 15 May 2025
’n Suid-Afrikaanse landbouleier maan op Graan SA se NAMPO Oesdag dat l...
READ MORE
Gewone mense kan nou met een tikkie tot landelike veiligheid bydra | News Article
Gewone mense kan nou met een tikkie tot landelike veiligheid bydra
09:29 Thu, 15 May 2025
’n Slim, innoverende manier om te gee, om gewone mense te bemagtig om ...
READ MORE
By NAMPO? Kom skenk bloed en red ’n lewe | News Article
By NAMPO? Kom skenk bloed en red ’n lewe
05:30 Thu, 15 May 2025
Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) doen ’n dringende beroep ...
READ MORE
FarmRanger se satelliet-halsbande bied veeboere gemoedsrus | News Article
FarmRanger se satelliet-halsbande bied veeboere gemoedsrus
Sponsored 15:33 Wed, 14 May 2025
FarmRanger, ’n pionier in digitale veemonitering, is vanjaar by Graan ...
READ MORE
Besoek Hinterland by NAMPO 2025 | News Article
Besoek Hinterland by NAMPO 2025
Sponsored 11:00 Wed, 14 May 2025
Hinterland benut NAMPO Oesdag as strategiese platform om nuwe markte t...
READ MORE
Plaaskombuis laat weer monde water op NAMPO 2025 | News Article
Plaaskombuis laat weer monde water op NAMPO 2025
10:31 Wed, 14 May 2025
Die gewilde Plaaskombuis is weer terug by NAMPO 2025 en bied hierdie j...
READ MORE
Landbou bly pilaar van volhoubaarheid en ekonomiese groei | News Article
Landbou bly pilaar van volhoubaarheid en ekonomiese groei
07:25 Wed, 14 May 2025
Landbou is diep gewortel in hoop, volharding en die vermoë om deur uit...
READ MORE
Volhoubare landbou kritiek vir voedselsekerheid en omgewingsbewaring | News Article
Volhoubare landbou kritiek vir voedselsekerheid en omgewingsbewaring
07:01 Wed, 14 May 2025
Met Suid-Afrika se aanvaarding van die G20-leierskap in 2025, is die g...
READ MORE
Neem datagedrewe besluite in onbestendigheid | News Article
Neem datagedrewe besluite in onbestendigheid
06:13 Wed, 14 May 2025
Brendan Jacobs, hoof van landboubesigheid by Standard Bank, vertel hul...
READ MORE
Bek-en-klouseerverbod: Uitdagings, mites en gevolge vir vleisbedryf | News Article
Bek-en-klouseerverbod: Uitdagings, mites en gevolge vir vleisbedryf
05:30 Wed, 14 May 2025
Hoewel daar steeds uitdagings met die bestuur van bek-en-klouseer best...
READ MORE
Agri Credit Solutions bied verhoudingsgedrewe finansiering in uitdagende tye | News Article
Agri Credit Solutions bied verhoudingsgedrewe finansiering in uitdagende tye
Sponsored 11:00 Tue, 13 May 2025
In ’n tyd waarin produsente toenemend gekonfronteer word met onvoorspe...
READ MORE
NAMPO 2025: Reuse-landboufees staan eers stil by gedenkmuur | News Article
NAMPO 2025: Reuse-landboufees staan eers stil by gedenkmuur
09:16 Tue, 13 May 2025
’n Moeilike plek om te begin, maar Graan SA se NAMPO Oesdag word jaarl...
READ MORE
Brangus SA: 60 jaar van gehalte, aanpasbaarheid en winsgewendheid  | News Article
Brangus SA: 60 jaar van gehalte, aanpasbaarheid en winsgewendheid
Sponsored 08:09 Tue, 13 May 2025
In ’n mark waar winsgewendheid en aanpasbaarheid tel, staan Brangus SA...
READ MORE
Senwes Equipment ontsluit waarde met tegnologie, langtermyn-vennootskappe | News Article
Senwes Equipment ontsluit waarde met tegnologie, langtermyn-vennootskappe
Sponsored 11:00 Mon, 12 May 2025
Senwes Equipment, ’n sleutelspeler in landboumeganisasie, is weer prom...
READ MORE
Sonnige weer voorspel vir NAMPO 2025  | News Article
Sonnige weer voorspel vir NAMPO 2025
14:03 Thu, 08 May 2025
Ná weke van nat weer wat voorbereidings op NAMPO Park buite Bothaville...
READ MORE
Kom kuier vir NUTRI Feeds by NAMPO 2025 | News Article
Kom kuier vir NUTRI Feeds by NAMPO 2025
Sponsored 06:00 Mon, 05 May 2025
Met Graan SA se gewilde NAMPO Oesdag 2025 om die draai, staan NUTRI Fe...
READ MORE
NAMPO Oesdag 2025 op koers ondanks swaar reën   | News Article
NAMPO Oesdag 2025 op koers ondanks swaar reën
17:02 Sat, 26 Apr 2025
Ten spyte van uitdagende weerstoestande, het Graan SA en die NAMPO-bes...
READ MORE
NAMPO 2025: Globale Landbou, Plaaslik Gevestig | News Article
NAMPO 2025: Globale Landbou, Plaaslik Gevestig
09:42 Thu, 27 Mar 2025
Die 57ste NAMPO Oesdag beloof om Suid-Afrikaanse landbou in 2025 na nu...
READ MORE
  •  EVENTS 
NAMPO Oesdag 2026
NAMPO Oesdag 2026
06:00 Tue, 12 May 2026
Van 12 tot 15 Mei 2026 verander NAMPO Park buite Bothaville weer in die hartklop van Suid-Afrikaanse landbou – met die tema: “Veerkragtigheid deur innovasie!” – ‘n fokus op aanpassing, doeltreffendheid en pr...
READ MORE
  •  WIN 

Competition coming soon!

Advertise on OFM
Let us contact you with our solutions
General
  • Advertise on OFM
  • Contact Us
  • Vacancies
  • Terms & Conditions
Experience OFM
  • Competitions
  • Events
  • Music
  • Weekly Line Up
Stay up to date
  • Featured
  • Agriculture
  • Local
  • Sport
Compliance & Disclaimers
  • BCCSA: Code of Conduct
  • Covid-19 Return to Work Policy
  • Complaints, Compliments & Disclosures
  • Promotion of Access to Information Act

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.