In the News
Vermeende petroldief van Potchefstroom binnekort in hof
--- Zenande Mpame 26 Apr 2024“Die polisie het beslag gelê op beide die voertuig en die petrolkaart.” ’n Man (43) sou na verwagting Vrydag (26/4) sy eerste hofverskyning in die Potchefstroomse landdroshof maak op aanklagte van bedrog en die besit van vermoedelik gesteelde eiendom.Die man is Dinsdag in Ikageng in hegtenis geneem nadat die Potchefstroomse blitspatrollie en die ..Read More