In the News
Man van Noord-Kaap lank tronk toe vir moord op sy lewensmaat
--- Heidrè Malgas 26 Apr 2024“Sy het hom meegedeel dat sy die een was wat hom met MIV/vigs besmet het.” ’n Man van die Noord-Kaap is 22 jaar tronkstraf opgelê vir die moord op sy lewensmaat nadat sy hom vertel het dat sy hom met MIV/vigs besmet het.Andries Buffel is in die hooggeregshof in Kimberley gevonnis nadat hy skuld beken het op die aanklag dat hy sy lewensmaat, ..Read More