In the News
Bethlehem Voortrekker Hoërskool: 'n skool wat kampioene kweek
--- Admin 26 Apr 2024Hoekom kies ’n graad 7-leerder Voortrekker as haar/sy nuwe tuiste? Voortrekker bied aan elke leerder ’n plekkie onder die son. By Voortrekker kry hy/sy die geleentheid om sy/haar volle potensiaal te ontwikkel op verskeie terreine. Akademie is Voortrekker se topprioriteit. Sukses op dié gebied kan toegeskryf word aan beroepsgerigte vakkeuses, ..Read More