In the News
Man van Noord-Kaap lank tronk toe vir moord op sy lewensmaat
--- Heidrè Malgas 26 Apr 2024“Sy het hom meegedeel dat sy die een was wat hom met MIV/vigs besmet het.” ’n Man van die Noord-Kaap is 22 jaar tronkstraf opgelê vir die moord op sy lewensmaat nadat sy hom vertel het dat sy hom met MIV besmet het.Andries Buffel is in die hooggeregshof in Kimberley gevonnis nadat hy skuld beken het op die aanklag dat hy sy lewensmaat, Charlene ..Read More