In the News
Roudiens vir Vaaldriehoek-familie ná ontbinde liggame in huis gevind is
--- Heidrè Malgas 26 Apr 2024Drie ontbinde liggame en ook twee ontbinde honde is gevind. ’n Roudiens word Woensdag (1/5) in die NG Moederkerk Meyerton gehou vir die gesin van die Vaaldriehoek wat dood in hul huis aangetref is.Die gesin en hul twee honde, wat na bewering ’n week lank dood was voordat hulle gevind is, is geïdentifiseer as Hans Roos (68), sy vrou, Susan (62), en ..Read More