On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 Classic Sundays with Tony
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: 'n Wille-Woelle-Weste Storie

'n Wille-Woelle-Weste Storie

'n Wille-Woelle-Weste Storie speel af in die rowwe dorp van Dofstof en vertel die verhaal van “Die Meisie met die Hoed”. 'n Jong dame op soek na die legendariese boef StinkOog-Vernon, wat iets baie belangriks van haar gesteel het……. Haar naam. Terwyl sy hom van dorp tot dorp jag sal sy elkeen van sy 112 trawante moet verslaan. Sal Meisie haar naam kan terug kry, sal StinkOog- Vernon weer ontsnap en sal ons hierdie keer die 112 trawante sien. Alles in 'n Wille-Woelle-Weste Storie.

Venue: PACOFS Studio2  | Event date:  12 May 2021, 09:22  | Area:  Free State  | City:  Bloemfontein  | Address: 12 First Avenue Westedene  | Contact Number:  0514477772  | Contact Email:  info@pacofs.co.za
View All

News

Oekraïne vra Suid-Afrika om ontvoerde kinders te help terugbring

Tydens sy blitsbesoek aan Suid-Afrika het pres. Wolodimir Zelenski pres. Cyril Ramaphosa gevra om Oekraïense kinders wat in Rusland is, te help terugbring huis toe.  Read More


Wyle pous Franciskus het begrafnisrituele vooraf vereenvoudig

Pous Franciskus se begrafnis sal Saterdag (26/4) gehou word, het die Vatikaan Dinsdag (22/4) aangekondig.  Read More


Mianmar-aardbewing: Hulp stroom in ná meer as 1 700 sterftes

Mianmar se militêre leiers het die naweek buurlande toegelaat om skepe, vliegtuie en reddingspanne te stuur om te help ná een van die kragtigste aardbewings in die land se geskiedenis.  Read More


Suid-Afrikaners wen gesogte blommeskou-trofee in China

Suid-Afrika het die gesogte ‘Grand Gold Award’ by die 2025 Shenzhen Internasionale Blommeskou in China gewen.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.