Agriculture
Trekkerverkope kan onder druk bly weens droogterisiko
--- Admin 07 Oct 2026Suid-Afrika se trekkerverkope kan vir die res van die jaar en tot in 2027 onder druk bly namate hoë insetkoste en die verwagte El Niño-droogte boere se finansies knou. Trekkerverkope het in September vir die vyfde agtereenvolgende maand op ’n jaargrondslag gedaal. Volgens syfers van die Suid-Afrikaanse Landboumasjinerie-assosiasie is 623 eenhede ..Read More


