South Africa
Kwotas by hekke ingestel ná nog vloedskade in Krugerwildtuin
--- Admin 19 Jan 2026Mense wat die Krugerwildtuin wil besoek, moet in ag neem die bestuur het kwotas ingestel by drie hekke in die suide wat nog oop is om toegang te beperk ná nog reënskade aan paaie en infrastruktuur. ’n Hekkwotastelsel is met onmiddellike ingang ingestel ter wille van besoekers se veiligheid en doeltreffende verkeersbestuur ná swaar reën Sondagnag ..Read More


