press-office
KI, nie aldag so slim in die nuuskantoor
--- Admin 13 Jan 2026KI. Kunsmatige intelligensie. Maar is dit werklik een van die twee? - Morné van Rooyen, OFM Nuus-redakteur Toe KI ’n jaar of twee gelede met mening sy opwagting maak, het ek dit geesdriftig aangegryp. Omdat ons ’n betaalde opsie gekies het, het ek gereken ek kan dit “afrig” soos ’n mens ’n verslaggewer oplei om jou publikasie se styl te volg.Maar ..Read More


