Lifestyle
Menopouse – ’n nuwe fase wat begrip en ondersteuning vra
--- Admin 15 Oct 2026Pulane Nel-Sekepe vra Madeleen Steenkamp om meer te vertel oor menopouse – ’n natuurlike, maar dikwels uitdagende, fase waardeur vroue gaan. Hoewel sommige vroue min simptome ervaar en ander dit baie intens beleef, is een ding seker: Hormoonveranderinge kan ’n groot invloed hê, nie net op ’n vrou se liggaam nie, maar ook op haar emosies, gemoed en ..Read More


