In the News
Sielkundige se ontbrekende notas vertraag moordverhoor
--- Charné van der Merwe 06 Oct 2026Die verhoor van die man wat daarvan aangekla word dat hy twee sakeman-broers van Noordwes vermoor het, is verder vertraag nadat ’n sielkundige wat in die saak getuig het, nie haar aantekeninge by haar gehad het nie. Robert Joubert (75) het Dinsdag (6/10) in die streekhof in Potchefstroom verskyn. Die staatsaanklaer het die sielkundige, Claire ..Read More


