Central SA
Omvang van voorgestelde diere-identifikasieregulasies bevraagteken
--- Charné van der Merwe 18 Oct 2026Die voorgestelde regulasies oor diere-identifikasie het kommer in die landbougemeenskap ontlok oor die diere wat daardeur geraak sal word en die uitvoerbaarheid van die vereistes. “Daar is vrae oor die wetgewing waaronder die konsepregulasies gepubliseer is en watter diere daarby ingesluit word, terwyl die minister van landbou sê die herpublikasie ..Read More


