Die Nederduitsch Hervormde Kerk van Potchefstroom bied aan: • Ou motors en motorfietse van heine en verre • Basaar!! Daar is basaarpoeding, kerrie en rys, pannekoek, pap en kaiings, tuisgebak, vleis, boerewors, sosaties, vetkoek, hamburgers, koeldranke, stalletjies, en vele meer. • Antieke meubelveiling. Mense kan ook antieke meubels na die veiling bring of kom aankoop. Vir meer navrae oor die antieke meubelveiling kan Piet Badenhorst gekontak word by 082 800 7321. • Stalletjies - groot verskeidenheid • Kunstenaars en hondevertoning Moenie hierdie motorskou, basaar en antieke meubelveiling misloop nie! Die verhoog program is soos volg: 07:00 – 08:30 Agtergrondmusiek 08:30 – 09:15 Kosie Beukes (kunstenaar) 09:15 – 09:30 Opening en Verwelkoming ds Willem Kok 09:30 Antieke Meubelveiling in die Kerksaal 09:30 – 10:00 Carma van Niekerk (Kunstenaar) 10:10 - 11:20 Fatman (Hoof Kunstenaar) 11:30 – 12:30 Honde vertoning (Canine Focus SA honde) 11:40 – 13:30 Kosie Beukes (Kunstenaar) 13:30 Prysuitdeling Dag: Woensdag 1 Mei 2024 Tyd: 09:00 tot 13:00 Plek: Kerkplein van die Nederduitsch Hervormde Kerk, Potchefstroom Gemeente. (H/V Walter Sisulu rylaan en Wolmaransstraat). Reg oorkant die Elgro Hotel in Potchefstroom. Toegang: R50-00 per volwassene; R20 Skoolgaande kinders en voorskoolse kinders - gratis
Noordwes Motorskou, Basaar en Antieke Veiling
Venue: Kerkplein van die Nederduitsch Hervormde Kerk Potchefstroom Gemeente
| Event date: 01 May 2024, 09:00
| Area: North West
| City: Potchefstroom
| Address: H/V Walter Sisulu Rylaan en Wolmaransstraat
| Contact Number: 018-2902672
| Contact Email: nhkpotch1@lantic.net
Advertisement
Advertisement