Die prokureur-generaal van New York gaan appèl aanteken teen ’n appèlhof in New York se verwerping van die siviele boete van $515 miljoen teen pres. Donald Trump. Dié hof het egter ’n bedrogbevinding...
Read More
Nadat Rusland een van die grootste lugaanvalle tot dusver vanjaar op Oekraïne uitgevoer het, herhaal pres. Wolodimir Zelenski sy bereidwilligheid om met pres. Wladimir Poetin van Rusland oor vrede te...
Read More
Israel beplan om 60 000 reserviste op te roep vir ’n grootskaalse grondaanval op Gasa-stad, wat deur premier Benyamin Netanyahu as Hamas se laaste groot vesting beskryf word.
Read More
Hamas sê hy aanvaar ’n nuwe skietstilstandvoorstel van Egipte en Katar se bemiddelaars. Die plan sluit in die vrylating van sowat die helfte van die oorblywende Israeliese gyselaars in Gasa.
Read More