Babbelgum vir die Siel
Vinnige vetkoek
─── 08:27 Sat, 14 Sep 2013
2 koppies koekmeel
300 ml lou melk
2 ml sout
Kookolie vir bak
15 ml bakpoeier
Sif droë bestanddele.Maak aan met melk.Skep lepelsvol in warm olie en bak aan weerskante tot bruin.Lewer 12.
Foto:My french kitchen