On Now
Weekdays 22:00 - 23:59
Overnight OFM
Show Background
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Central SA

Noord-Kaap gemeenskappe betoog

───   15:37 Wed, 22 May 2019

Noord-Kaap gemeenskappe betoog | News Article

Die gemeenskappe van Kakamas, Keimoes en Kenhardt is besig met protesoptrede by die Scatec sonkragsentrale tussen Upington en Keimoes.


Die gemeenskapslede is glo ongelukkig met die indiensnemingsproses by die aanleg. Polisiewoordvoerder vir Rosedale, Kaptein Gerhard Mouton, sê hulle is op die toneel en monitor die situasie.



OFM-nuus/Roderick Titus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.