On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Central SA

Scatec staking gaan tweede dag binne

───   15:27 Wed, 03 Jul 2019

Scatec staking gaan tweede dag binne | News Article

Die staking by die Scatec sonplaas tussen Upington en Keimoes duur vir n tweede dag voort, met meer as 250 werkers wat om beter salarise en ander voordelle staak.


Die polisie woordvoerder vir Rosedale, Kaptein Gerhard Mouton, sê die N14 word nie deur die staking geraak nie aangesien stakers binne die perseel is. 

Hy sê verder die pad is oop en die polisie monitor die situasie. In Mei vanjaar het gemeenskapslede van Kakamas, Keimoes en Kenhardt ‘n vreedsame buite die sonplaas betoog omdat hulle met die indiensnemingsproses by die aanleg ongelukkig was.


OFM-nuus/Roderick Titus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.